A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   B   »   Blackbyrd Lyrics   »   Kalm Voor Die Storm Lyrics

Blackbyrd - Kalm Voor Die Storm Lyrics

Font:      
Align:    
  • [Verse 1]
  • Rustig, haal asem
  • Die ruit opgewasem
  • Ek teken 'n hartjie daarteen
  • Ek wys na die prentjie
  • Ek hoef niks te sê nie
  • Jy weet hy behoort net aan you
  • [Bridge]
  • Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand
  • Sal nou net vir jou alles gee what ek kan
  • [Chorus]
  • Jy's my kalm voor die storm
  • What my rustig hou
  • Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
  • En al breek die wolke vloede uit die hemel
  • Sal ek nêrens anders heen wil gaan
  • Want my kalm voor die storm is weer voor my stand
  • [Verse 2]
  • Hou net jou oë toe
  • Terwyl ek vertel hoe
  • Ek jou altyd veilig sal hou
  • Jy sê nie 'n woord nie
  • Jy weet jy behoort hier
  • Terwyl storms buite opbou
  • [Bridge]
  • Ek sal jou
  • Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand
  • Ek sal jou
  • Sal nou net vir jou alles gee what ek kan
  • [Chorus]
  • Jy's my kalm voor die storm
  • What my rustig hou
  • Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
  • En al breek die wolke vloede uit die hemel
  • Sal ek nêrens anders heen wil gaan
  • Want my kalm voor die storm is weer voor my stand
  • [Hook]
  • Die strale brand
  • Silwer daar
  • Om elke wolk se rand
  • Ek sien dit in jou
  • [Chorus]
  • Jy's my kalm voor die storm
  • What my rustig hou
  • Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
  • En al breek die wolke vloede uit die hemel
  • Sal ek nêrens anders heen wil gaan
  • Want my kalm voor die storm is weer voor my stand
  • [Chorus]
  • Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
  • En al breek die wolke vloede uit die hemel
  • Sal ek nêrens anders heen wil gaan
  • Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

  • Report error in lyric




    Latest Blackbyrd Lyrics

    The Kalm Voor Die Storm lyrics by Blackbyrd is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2024 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Blackbyrd Kalm Voor Die Storm Lyrics