Louis Van Rensburg - Voshaarnooi Lyrics
Bantam hom so en flennie die snareEk is verlief op die kindDie son slaan vuur uit die sweetvoshareEk is verlief op die kindHoor jy meisie met die sweetvoshareverstaan jy die praat van die rankie snareEk is verlief op die kindLappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossiesLappa maak vir Bella stout,Met Hanepootse natrossiesDonkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haarMy hart blom wit vir die voshaarnooiPluk heide van die rooiste rooiVir hierdie einste voshaarnooiBellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooiBellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooiVir jou my voshaar meisiekind