A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   V   »   Van Coke Kartel Lyrics   »   Dankie, Ek Is Veilig Hier Lyrics

Van Coke Kartel - Dankie, Ek Is Veilig Hier Lyrics

Font:      
Align:    
  • Afrikaans:
  • [Koor]
  • Kom ons staan opsy
  • En wag vir ons fortuin
  • Terwyl ons opgaar en ons self --- die vrede verdienste
  • Vir niemand anders
  • Los die kruis buite op die sypaadjie
  • Dankie ek is veilig hier
  • Loop skellum loop
  • Die pad is lank, en ek het kla my kleingeld weg gegeĆ«
  • My siel verplaas in die atmosfeer
  • Bly en leef, want jou dood sal ek nooit verwerk en
  • Al is daar hoop, is dit niet sonder harde werk
  • [Koor]
  • Vind skuiling onder die brug
  • Die nag is swaar, en ek ek het klaar by jou (keurig?)
  • My brein verruil vir navorsing
  • As ons saam sal brand, maak dit saak wie die meeste hier op aarde het
  • Hoeveel moet ek spandeer?
  • Hoeveel moet ek spandeer?
  • [Koor]
  • Maar ek het nog niks hier uit geleer nie
  • Ouer is net gelyk aan dommer
  • Dankie, ek is veilig hier
  • English:
  • [Chorus]
  • Let us stand aside
  • And wait for our fortune
  • While we gather more and gorge ourselves
  • On the wicked wages
  • For no one else
  • Please leave the cross out there on the sidewalk
  • Thank you I am safe here
  • Walk swindler walk
  • The road is long and I’ve already given all my change away
  • My soul displaced to the atmosphere
  • Stay alive, because I could never deal with your demise
  • Even if there’s hope it’s never without hard work
  • [Chorus]
  • Find shelter under the bridge
  • The night is long and I’ve already dumped all my old clothes
  • Exchanged my brain for research
  • If we burn together, does it matter who has the most here on earth
  • How much do I have to spend?
  • How much do I have to spend?
  • Thank you, I am safe here
  • [Chorus]
  • But I still haven’t learnt anything from all of this
  • Older now just equals dumber
  • Thank you, I am safe here

  • Report error in lyric




    The Dankie, Ek Is Veilig Hier lyrics by Van Coke Kartel is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Van Coke Kartel Dankie, Ek Is Veilig Hier Lyrics