A-Z Lyrics Database
Welcome! Login | Register
Lyrics   »   V   »   Van Coke Kartel Lyrics   »   Tot Die Son Uitkom Lyrics

Van Coke Kartel - Tot Die Son Uitkom Lyrics

Font:      
Align:    
  • Sal ek jou beter kan verstaan
  • As ons saam hardloop deur die strate
  • En jy moet my hand vashou
  • As die wкreld rondom ons vergaan
  • En niemand hier verstaan my naam
  • Ek het nou my gedagtes oor
  • Om hierdie koue uit te hou
  • Kom ons wag tot die son uitkom
  • Wind en blare wat baklei
  • Tot die son uitkom
  • Hou jou stem stil terwyl ons wag
  • Tot die son uitkom
  • As dit klank is waarna jy soek
  • Dink ek jy's op die regte plek
  • Ver van n normale dag
  • Ver van die werk
  • Hoe dink jy is dit moontlik
  • Dat ons hier kon uitkom
  • Sonder 'n rede
  • Sonder om te probeer
  • Ek het nou net vir jou oor
  • Om die gedagtes uit te hou
  • Kom ons wag tot die son uitkom
  • Wind en blare wat baklei
  • Tot die son uitkom
  • Hou jou stem stil terwyl ons wag
  • Tot die son uitkom
  • As dit klank is waarna jy soek
  • Dink ek jy's op die regte plek
  • Sonder 'n rede
  • Sonder om te probeer
  • Ek het nou net vir jou oor
  • Om die gedagtes uit te hou
  • Kom ons wag tot die son uitkom
  • Wind en blare wat baklei
  • Tot die son uitkom
  • Hou jou stem stil terwyl ons wag
  • Tot die son uitkom
  • As dit klank is waarna jy soek
  • As dit klank is waarna jy soek
  • Tot die son uitkom
  • Sal ons wag
  • As dit klank is waarna jy soek
  • Tot die son uitkom
  • Sal ons wag
  • As dit klank is waarna jy soek
  • Tot die son uitkom
  • Sal ons wag
  • As dit klank is waarna jy soek
  • As dit klank is waarna jy soek
  • Dink ek jy's op die regte plek

  • Report error in lyric




    The Tot Die Son Uitkom lyrics by Van Coke Kartel is property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
    Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved | Privacy policy | Blog
    You are now viewing Van Coke Kartel Tot Die Son Uitkom Lyrics